ek gewaar weer die rooi moskleed
in die verwronge kitaarbande
die spesie laas met Alraune gesien
hier volg dit paaie weg van die bose stad
om tot sameswering
voor die bos se koue skoonheid te kom
die heiden ken ook heiligheid
maar vind dit in die onmoontlike patrone
van die natuur waarvan hy deel is
die patrone waarvoor die kerk se sierglasvensters net 'n fopspeen is
die heiden hou nooit op soek nie
die gees met die geel oë
het lanklaas so vir my gegluur
--LD XUL//EXCELSI
Found the soundtrack to listen to while watching the stars die out.
I'll get around to more of Prava Kollektiv eventually... maybe. But for starters, Mahr's discography and a couple other albums. Matten